Alle kampeerplekke is toegerus met kragpunte en daar is 'n netjiese en skoon ablusieblok naby die kamp met warm water. Die staanplekke is ook toegerus met braaifasiliteite.
Algemene Reëlings
- Reëlings moet vooraf getref word as u troeteldiere saambring
- Braaihout, ys en koeldranke kan aangekoop word by die Rhino winkel
Kampeer (1-6 mense)
Binne seisoen
- R310 per persoon / per nag
- R200 kinders 3 tot 8
Winterafslag
- R250 per persoon / per nag
- 170 kinders 3 tot 8
Karavane - (1 - 4 persone)
Binne seisoen
- R350 per persoon / per nag
- R240 kinders 3 tot 8
Winterafslag
- R300 per persoon / per nag
- R210 kinders 3 tot 8